Marizel Cloete
Jim Fouché



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Lig en vrolik met ñ tikkie verleiding, dit was die inspirasie vir my rok. Geel is my gunsteling kleur juis omdat dit geluk en vreugde uitstraal. Zurika Smith van Free State Fashion Hub het gehelp met die ontwerp en maak van my droomrok. Ek het elke oomblik van my matriekafskeid geniet, soveel so dat ek gesukkel het om my breë glimlag in bedwang te hou.