Marizanne Crause
Landboudal



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek was bevoorreg genoeg dat my oom Stefan Van Deventer van George n ontwerper is. Hy was verantwoordelik vir my doop rok en my ma se trourok. Saam het ons die perfekte prentjie bymekaar gesit en my droom rok het gebeur. My kleur was van die begin af lig blou wat my haarkleur en my oë se kleur perfek gekomplimenteer het. N droom rok vir n droom afskeid.