Marizaan Visser

Hoer Volkskool Potchefstroom

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok se inspirasie was 'n kombinasie van die rokke met die sakke in die mode in 1969, my Mamma se geboortejaar en die tv reeks Wednesday Addams. Die materiaal is lig en ek wou net my persoonlike uitbeeld.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoer Volkskool Potchefstroom

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok se inspirasie was 'n kombinasie van die rokke met die sakke in die mode in 1969, my Mamma se geboortejaar en die tv reeks Wednesday Addams. My Oupa sou my neem in sy ou rooi motor. Hy is ongelukkig oorlede 2 jaar voor die geleentheid. Ek is 'n laatlam en wou die dag vir myself en my Mamma so spesiaal as moontlik maak.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My romp! My ontwerper Jose, het sakke ingewerk sodat ek nie met 'n handsak hoef te sukkel nie. Die knope en kettings en patrone is ongelooflik mooi.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media