Marita Moller

Hoerskool Robertson

Ouderdom

18

Skool

Hoerskool Robertson

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Die 1ste keer toe ek die rok 2 jaar terug op Pinterest gesien het , toe weet ek dis my rok daai

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek wou stylvol en elegant wees

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die kleur en die lap

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media