Marissa Prinsloo
Gelofte Skool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Elke mooi uitrusting begin met n mooi rok. Ek het die rok self ontwerp. Die groen en goud komplimenteer my hare en laat my soos n juweel voel.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Gelofte Skool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou n unieke ontwerp he deur verskillende rok style te kombineer wat elegant voorkom.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die hele rok want elke gedeelte het net saam gevloei.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-14