Marisa Janse van vuuren

Hoërskool Fochville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok( broek pakkie) is net ek gemaklik en reg vir
enige iets. Tannie Fiela Eksteen het na ń prent gekyk wat ek geteken het en met die ontwerp voor gekom. Sy het my so mooi gehelp, en dan was sy nog vêr swanger ook. Ek het presies geweet wat ek wou hê en sy het gesorg dat dit so mooi uit gekom het. Dis iets wat ek weer en weer gaan gebruik. My romp gedeelte kan af kom so ek kan dit sonder die romp ook dra.
Foto’s is geneem deur : C&L photography.
Hare : Tannie Sonja van Tint me hare studio. Gremering: Caylisha van C&L photography.
Dankie aan almal wat my dag so mooi gemaak het.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media