Marinique Goosen

Hoër Volkskool Heidelberg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My keuse was om iets eenvoudig te dra maar tog ook treffend. Toe ek hierdie rok sien het verlief geraak op die kleur van die rok. Die rok met sy twee lae van navy en nude het my dadelik getrek. Met die aanpas van die rok was dit duidelik, die is my rok ! Die snit van die rok het my figuur en lengte gekomplimenteer.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoër Volkskool Heidelberg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Om my persoonlikheid uit te beeld het my geinspireer met die keuse van my rok. Iets stylvol en elegant maar sonder teveel fieterjasies.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die sequance en patroon op die rok wat mooi uitgestaan het agv die nude kleur onder die navy.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media