Marilin Smit

Hoër Meisie Skool Bloemhof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok was ontwerp en gemaak deur Genevieve Atelier oor die vorige paar maande voor die matriekafskeid. Ek het vooraf op die snit van die rok besluit voordat ek my eerste afspraak bygewoon het en toe ek by die afspraak instap het die hele proses vinnig 'n realiteit geword.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Aanvangklik het ek 'n ander idee gehad vir die kleur van my rok maar na my eerste konsultasie waarby ek 'n pers rok aangepas het, het ek geweet dat my rok pers sal moét wees! My oog het die blink materiaal gevang en daarna kon ons vinnig die sket van my ideale rok aanmekaar slaan.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My heel gunsteling deel van my rok was beslis die skitterende bo-kant. In elke foto het die lig al die glitter op my rok laat uitstaan wat aangesluit het by die prentjie mooi aand.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-18

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media