Marilie Oberholzer

Hoërskool Nylstroom

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Na vele rok passings het ek op die einde van die dag op Peter Bondesio se ontwerpe afgekom, en nadat ek deur sy Facebook blad gegaan het. Ek het die perfekte idee gesien vir my matriekafskeid rok toe ek die "catsuit" gesien het wat hy voorheen ontwerp het. Ons het 'n afspraak gemaak om rokke by Peter Bondesio te gaan pas, maar nadat ek en hy 'n lang gesprek gehad het, het hy my soos n boek gelees en die perfekte rok vir my ontwerp wat uit 3 verskillende ontwerpe ontstaan het. Hy het die rok geteken wat perfek by my pas en toe ek my eerste passing gehad het,het ek dadelik geweet dat ek het die regte keuse gemaak het. Ek dink my rok het die kollig gesteel met my unieke ontwerp.

Fotograaf: Melissa & Lizette Brits

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media