Marijanke
Hoërskool Wesvalia
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is deur Jackie by Jacquelins's Bridal gemaak.
Ek wou iets baie gewoon maar tog ongewoon hê.
Dit was vir my belangrik om stylvol en elegant te lyk in my rok.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Wesvalia
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het 'n prentjie 'n paar jaar gelede toevallig gesien en besluit dat ek my matriekafskeid rok so wil hê. Op die ou end het my rok heeltemal anders gelyk maar soveel mooier!!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my rok is beslis my mou en dan natuurlik die unieke rug deel.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-30