Maricha van Greunen

Ahmp

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My droomrok! Daar is nie veel woorde om die ontwerp te beskryf nie. Al wat ek kan sê is dat die rok my perfek gepas het. Die rok het my persoonlikheid gepas, my styl en my lyf.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ahmp

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het lang en hard gedink en gesoek vir ontwerpstyle wat vir my uitstaan maar tog ook terselfde tyd by my pas. Ek het toe geweet watter eienskappe ek wil hê en min of meer ñ prentjie al in my kop gebou. Ek het elemente van ander rokke gevat en dit als saam gesit om my droomrok te ontwerp.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die materiaal aan die onderkant wat so vrylik vloei. Ek is gek oor die feit dat my rok se materiaal ook nie te swaar is nie.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media