Mariam Williams

Hoërskool Prieska

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Om eerlik te wees ek het nie geweet hoe my rok moet lyk nie, want ek was baie bang oor hoe ek in die rok gaan lyk. Ek is n bietjie curvy en was bang, maar het toe n rok gekies wat alles mooi wegsteek maar my nogsteeds soos n prinses laat lyk en voel

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Prieska

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

N vriendin se matriek afskeid was vroer die jaar en die rok was so perfek, dit het haar perfek gepas maar ek wou nie presies dieselfde rok hê nie so ek het haar rok as inspirasie gebruik, maar self n paar veranderinge voorgestel, soos aan my rok verander met moue, hoe die rug lyk die sleep en my slit

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek dink DEFNITIEF my SLIT en my SLEEP, want ek het toe op die ouend soos n prinsese gevoel en my prinses oomblik gehad

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media