Margrette Conradie

Hoërskool Langenhoven Riversdal

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My matriekafskeidrok was my gunsteling kleur, pienk. Die rok het 'n styfpassende boonste gedeelte gehad wat my figuur pragtig beklemtoon het, terwyl die wyer, sagte los gedeelte met sy vloeiende materiaal 'n elegante en romantiese gevoel geskep het. Dit was vir my die perfekte kombinasie van styl en gemak, wat my met selfvertroue laat straal het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Langenhoven Riversdal

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Vir my simboliseer die pienk van my rok geselligheid en jeugdigheid, terwyl die nousluitende boonste gedeelte en wyer onderste gedeelte 'n gevoel van beweging en ligtheid skep. Ek wou 'n rok gehad het wat my unieke persoonlikheid en skoonheid weerspieël, met 'n romantiese aanraking wat perfek pas by 'n spesiale aand soos matriekafskeid.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die rok bied variasie deurdat die bandjies bo of die kantmoutjies afgehaal kan word asook die sagte net gedeelte wat die rok dan 'n ander nuwe look gee.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-13

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media