Margarete Zietsman

Epworth high school for girls

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My ma sê altyd jy moet in 20 jaar terugkyk en nogsteeds van jou matriekrok hou. Toe ek hierdie ontwerp gesien het, was ek dadelik verlief en ek dink nie dat daar n meer gepaste kleur as chartreuse is om saam daarmee te gaan nie! Stylvol, elegant en tydloos, ek dink nie daar is enige rok wat beter by my kon pas nie.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media