Marenique Smit

Hoërskool Jeugland

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Agter hierdie rok lê 'n liefdesverhaal…

Dit het als begin met 'n oproep vir 'n tweede matriekafskeid met 'n vreemdeling. Vir hom wou ek gehad het dat my rok uniek moes wees van die res, maar steeds wou ek iemand wees oor wie hy kon spog by sy matriekafskeid.

Met hierdie rok kon hy juis dit doen en daardie aand het hy my uiteindelik sy meisie genoem.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media