Marelize Visagie
Hoërskool Kempton Park



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Hierdie rok was deur my ontwerp. Ek het besluit op ń materiaal wat ń mengsel van blou en pers skakerings het. Dit het ń oop rug met twee bandjies wat kruis. ń Totaal van 6 duisend donkerblou kraletjies is op die rok geborduur. My rok is uiteindelik gemaak deur Bride-Zilla.