Marelise Coetzee
Hoërskool Outeniqua



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Elke meisie droom oor hulle matriekafskeidrok. Met net n spesifieke snit en tipe materiaal ingedagte word hy gekies of selfs gemaak. In my geval het die rok my gekies. Die vloeiende blou chifon en die 10 000 gekombineerde weerkaatsende kraletjies en perels het gemaak vir n glansryke en elegante voorkoms waarvoor ek nie kon nee se nie. Met my blou oë en blonde hare het die rok my gekomplimenteer en die hele Aspoestertjie-prentjie bymekaar gebring.