Maré de Klerk
Hoërskool Cradock
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek was van die begin af baie oopkop met die ontwerp van my rok. Ek het ń prentjie in my kop gehad maar ek wou dit nie presies so gehad het nie. Ek het besluit op hierdie “Emerald” kleur omdat ek ń baie ligte vel het en dit my groen oë gekomplimenteer het. My rok is deur die plaaslike ontwerper van Cradock, Lindi Du Plooy, ontwerp en gemaak. Sy het ook baie gehelp om my idees beter te maak om die perfekte rok te skep.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Cradock
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het ń inspirasie foto van Pinterest gehad om as ń riglyn te dien. Ek het net drie vereistes gehad, die moue moes lank wees, die rok moes gemaklik wees om in te dans en die styl moes by my lyf pas.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die rok was perfek in my oë so dit is moeilik om te sê, maar as ek moet kies sal dit defnitief wees dat die rok my lyf mooi gekomplimenteer het.
Datum van matriekafskeid?
2024-03-19