Marcolene van Vuuren

Hoërskool Fochville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Enige mamma se droom is om haar kind se sprokiesdroom te bewaarheid.
Marcolene se rok is uniek nes sy. Die rok is ontwerp en gestik met 47 600 krale met die hand deur CJA Haute Couture se Braam Lombard en haar sprokiesverhaal is vasgevang in ñ lens deur die wonderlike fotograaf C&L Photography.
Woorde kan nie beskryf hoe mooi hierdie rok is…..❤️

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media