Marcelle

Hoërskool tuine

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die tyd het so vinnig verby gegaan
Ek onthou nog elke aanpassing van my rok waar elke keer as ek terug gegaan het het die rok net mooier gelyk
Ek was so opgewonder gewees om my rok aantrek omdat ek weet daar is soveel moeite in die maak van hom gesit
Ek het die aand van die matriekafskuid die rok aangetrek en net so mooi gevoel soos n princess
Ek LOVE my rok en hoop ek kan hom eendag weer aantrek💙

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media