Marcelle Schoeman
Hoërskool Pietersburg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die rok is n swart, een-skouer met n middel-bobeen "slit". Daar is n "corset" effek by die middel met deurskynende materiaal. Die blom "details" is baie dig bo by die bors en word minder en meer uit versprei soos dit ondertoe beweeg.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My rok is nie self ontwerp nie, maar gekoop. Op my soektog vir die rok het ek iets gesoek wat elegant sal wees en vir my n sprokies gevoel sal gee soos die van die 2014 film "Maleficent".
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my rok was die "corset" om die middel en die blomme ontwerp by die bors.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-17