Marcelle Kritzinger

AHMP

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit is n styf passende rok met n korset middel en n sweatheart neckline en moue wat afhang. Dit is n A-line met n slit aan die linker kant.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

AHMP

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir die rok was my gunsteling kleur en die liefde vir die natuur. Ek wou van kleins af soos n prinses of n fietjie lyk vir my groot dag. Gelukkig het die goeie fee my wense waar gemaak en vir my hierdie pragtige rok gewys. Die oomblik wat ek daardie rok aan gepas het vir die eerste keer het ek werklik gevoel soos n fietjieprinses

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

my gunsteling deel van my rok is die ranke van blaar patrone se detail regoor die bokant van die rok. Dit lyk werklik asof dit uit n sprokies verhaal gekom het.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media