Maranatha Reed
Die Hoërskool Wagpos
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Van trekker ry, op my agter wiel motorfiets ry tot in my vrye tyd lucern bale baal, sterling broeke, tot vellies en kamaste die bos is in my en ek in die bos, buskryt en jag is my passie. In geen reenboog kleur sal jy my kry, boerboel wear is my!
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Plaas loop deur my are
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Natuurlik boerboel jou lekker ding
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19