Mar-Lizé Jacobs

Hoërskool Rustenburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het nog altyd gedroom van 'n rok met 'n "WOW" faktor !
Ek het die perfekte materiaal gekry om hierdie droomrok te bewaarheid. Die ontwerp, kleur en styl het alles bygedra tot die perfekte "WOW" droomrok.
Baie dankie aan Elzette V. Vuuren (Lira Fashion Designer) en Marietjie V. Niekerk (Vintageblue Photography) wat my droomrok en herinneringe'n realiteit kon maak ❤

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media