Manétte Gerber
Hoërskool Waterkloof



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Tydloos
Dit was nog altyd my droom om soos 'n prinses te lyk en te voel op my matriekafskeid… Alhoewel my rok swart was en ek darem nie my skoen verloor het nie, het ek soos 'n moderne Cinderella gevoel.
Die rok het my persoonlikheid op soveel verskillende vlakke uitgebeeld, deurdat dit tydloos maar tog elegant is.
Ek het nog altyd gedroom oor 'n korset, en as dit by al die heerlike kos kom wat ek geëet het, sal ek sê die korset was n baie goeie keuse!
Met die silwer ketting bandjies en die hoë slit saam swart diamantjies sal ek waarlik kan sê my matriekafskeidrok was vir my perfek op alle vlakke en ek het werklik tydloos gevoel!
rok: @carikeneldesigns