Makayla Bruwer
Hoerskool Goudrif
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou met iets gemaklik maar modern gaan
Die swart strukkie in my hare impliseer skool Maisie en die news ring impliseer groot mens wereld
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoerskool Goudrif
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My die idees was my inspirasie ek wou iets ontwerp wat nog nie gemaak was nie
NIkkiCreastions het my idee van my rok van papier tot materiaal ontwerp
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die goue details wat voor op my bo lyf was
Datum van matriekafskeid?
2024-08-08