Majandra Keown

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is 'n bietjie vintage, romanties en geïnspireer deur die perfekte Affie Blou! My droomrok is deur Joda Niemand van Sweet Stiches gemaak. My rok het stywe skouerlose bokant en die romp gedeelte het 5 sagte valle vanaf my middel tot onder op grond. My rok is eenvoudig maar op"vallend"

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het lank gesoek op Pinterest vir die perfekte rok wat my geaardheid pas. My rok moes bietjie "fun" wees maar stylvol. Ek hou van die tydlose en romantiese styl.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was dat ek so gemaklik kon voel daarin. Die valle aan die onderkant was so sag en mooi as ek in die rondte draai.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media