Magdeléne Vermeulen

Oranje Meisieskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is deur Elheathcote Designer Wear gemaak. Ek was nog nooit mal oor goed wat baie uit staan nie, maar ek het besluit om uit my gemaksone te gaan vir my matriekafskeid. Ek het dus besluit om die rok met krale te bedek en van die krale van die rok te laat af hang om die rok meer lewendig te laat voel. Om die rok meer gemaklik te maak het ons geen krale op die onderkant gesit nie.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Oranje Meisieskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was “The Great Gatsby” en die era van die 1920’s.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die krale wat van die rok af hang is definitief my gunsteling.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media