Magdalize Myburgh
Hoërskool Jim Fouche, Bloemfontein



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is ontwerp en gemaak deur 'n goeie vriendin, Anna-Louise Herholdt van Bloemfontein Fashion Academy. Sy het dit reggekry om gemak, styl en elegansie te kombineer en hierdie rok te skep waarin ek soos 'n regte Mej Heelal gevoel het. Dit was 'n perfekte rok vir 'n perfekte aand en ek kon nie vir beter gevra het nie!!!