Madison Murphy

Bergsig Akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het swart gekies, want swart is elegant en tydloos. Met die ontwerp wou ek n “statement” maak, n simpel, maar gesofistikeerde voorkoms. Ek was nog nooit n meisie vir tierlantyntjies nie, en ek het besluit op die ontwerp oor dit bietjie uit my comfort zone was. Met my eerste pas, was ek dadelik verlief op my rok met die blink materiaal en die deursigtige korset. Ek het dadelik geweet ek het die regte keuse gemaak.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Bergsig Akademie

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My insperasie was tydlose elegansie, ek wou n indruk maak wat langblywend is. Ek sal graag oor 30 jaar wil terug kyk na my fotos, en nogsteeds so verlief wees op my rok soos wat ek nou is.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek het defnetief nie n gunsteling deel nie. My hele rok is vir my uniek, spesiaal volgens my smaak en persoonlikheid gemaak, my rok is eie aan my.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-18

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media