Ek het my rok ontwerp volgens wat my ma sou wou gehad het. Sy was mal oor blomme en helder kleure, pers is my gunsteling kleur dus het ek dit geinkorporeer in my droom rok
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Kuswag
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My ma was my inspirasie vir my rok, sy het baie van blomme en helder kleure gehou
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die blomme was my gunsteling deel van my matriekafskeid rok