Luze Niemand

Die Hoerskool menlopark

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Het jy al ooit 23 maande aan n rok ontwerp? Dit was die rok wat gemaak het dat mense my vra :"Sjoe,is jy seker oor daai?", die rok wat my persoonlikheid dramaties opsom,my neonoranje matriekafskeidrok.Hierdie rok is n kombinasie van elgansie en drama. Die rok het oranje stroke wat oor my lyf vloei en die ontwerpkeuse is n perfekte voorstelling van my kreatiwiteit.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Yes

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het nog altyd daarvan gehou om my eie rokke te ontwerp en om anders te wees as die norm. Ek het vanaf ek n jong meisie was geweet ek wil uitstaan by my matriekafskeid en ek het n helder visie gehad oor die spesiale dag. Die eindproduk het al my verwagtinge oortref.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Virseker die kleur en die fyn detail,die dramatiese dimensie en die hoeveelheid moeite in elke individuele aspek van die rok.Ek het van my hele rok gehou maar die 3-lae romp was my hoogtepunt.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media