Minimalisties, maar tog vleiend.
Swart was nog altyd my eerste keuse.
Die detail en glinster van die materiaal het bygedra dat ek soos ‘n rolprentster by ‘n glansgeleentheid gevoel en gelyk het!
Skool se matriekafskeid bygewoon?
C&N Sekondêre Meisieskool Oranje
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Dit was ‘n kombinasie van ‘n paar interessante ontwerpe.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die baie lae rug was vir my n groot gunsteling. Om dit meer te beklemtoon en te vertoon het ek besluit om my hare in ‘n poniestert te dra.