Luna White

Helpmekaar Kollege

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou altyd ń deurskynende rok dra dis pret en speels soos ek. Nadine van New Romantics design het hierdie pragtige romp voorgestel en ek het baie van die korset met vere gehou om die rok sagter te laat vertoon. Ek het dit absoluut gelove!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media