Die rok wat ek gedra het is 'n meesterstuk van elegansie en glans. Die ontwerp bevat delikate goue en silwer borduurwerk wat soos vonkelende sterre op 'n helder naghemel skyn. Dit was moeilik gewees om 'n besluit te neem oor watter tipe rok ek soek maar my ma het all my idees gevat en dit een gemaak . Ek het 'n rok gesoek wat my gaan laat uitstaan en wat by my persoonlikheid pas maar wat ook mooi by my lyf pas en my ma het dit alles moontlik gemaak.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Worcester gimnasium
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou nog altyd soos een van die karakters by winx club gelyk het en dit het my geïnspireer om my eie idee te ontwerp deur inspirasie van hulle style te vat
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel is die delikate blink detail op die bokant, veral die blaarvormige ontwerpe wat die rok 'n unieke en elegante voorkoms gee. Dit bring regtig 'n feeslike en glamoureuse gevoel. As ook die fyn detailwerk van die blare het my laat voel as of ek deel is van 'n tuin van algansie.