Lucille Greyling

Hoërskool Montana

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het besluit om met Carike Nel Designs te gaan want sy is ook die keuse ontwerper van sommige van my Afrikaanse vroue rolmodelle soos Leah. Haar styl is ellegant en laat elke meisie soos die prinses voel wat sy is

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Montana

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek hou van die natuur. Maar alles is so vaal en bruin. Toe voel ek ñ spatsel groen is wat dit nodig het. Groen vir ñ nuwe begin. Groen vir die nuwe seisoen wat voorlê nou dat ek klaar is met die skool lewe

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die patrone op die moue en korset. Die gevoel van die kant materiaal op my arms.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media