Luche Lourens
Swellendam Hoerskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
n Rooi satyn rok wat by n boetiek gekoop is. Die rok het n pragtige sagte sirkelromp met oorvou slit en styfpassende bostuk.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Swellendam Hoerskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
n Sagte romantiese rok, wat vloeiend is en sag val, ek is lief vir rooi en die kleur komplimenteer my gelaatstrekke. Ek is van nature teruggetrokke en stil, maar altyd reg vir 'n bietjie pret en plesier!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die rok is in 'n sirkel gesny en lyk fantasties as jy vinnig in die rondte draai! Daar is ook 2 versteekte sakke in die rompdeel - net reg vir n lipstif
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19