Luane Smith
H/S Garsfontein
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou iets unieks ontwerp wat eie aan myself is. Ek het eendag 'n jumpsuit geteken en gedink dit sal uniek wees vir my matriekafskeid
Skool se matriekafskeid bygewoon?
H/S Garsfontein
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My droom is om eendag vir die Proteas (ons nasionale netbalspan) te speel. My ontwerp moes daardie droom versinnebeeld. Dit is vir my belangrik om getrou aan myself te wees en my persoonlikheid ook deur my uitrusting te wys. Ek was nog altyd lief daarvoor om te ontwerp en hierdie was my kans om dit vir die wereld te wys.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dat dit 'n jumpsuit was en die Protea se detail.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-21