Luané Maré

Hoërskool Merensky

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het nie 'n presiese prentjie in my kop gehad oor hoe my rok moes lyk nie, maar ek het geweet ek wil iets hê wat mense in hulle spore sal stop.

Die naam van die materiaal is Koningsblou Moonlight Glitter. Die bolyf is 'n bustier met fluweel swart lint om die bors en middellyf. Die romp is 'n "fit-en-flare" styl met 'n swart satyn voering en 'n middel dy spleet.

Silver Swallow Design het beslis my wildste verwagtinge oortref.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media