Luanè Groenewald
Hoërskool Wilgerivier



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek was gelukkig genoeg om met die eerste probeer slag my perfekte matriekafskeidrok aan te pas. Die oomblik toe ek my rok sien vir die eerste keer was ek dolverlief. Ek wou nog altyd n pienk matriekafskeidrok gehad het en my droom van n sprokies matriekafskeid het waar geword.