Lu-Mae Schoeman

Afrikaans Hoër Meisieskool Pretoria

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Met die beplanning van my rok was my eerste woorde aan my ma : “Mamma ek wil iets anders hê”. Die woorde van Audrey Hepburn het in my kop vasgesteek “Elegance is the only beauty that never fails”. Ek wou hê my rok moes my persoonlikheid weerspieël , stylvol wees en goed by my figuur pas. Sjampanje, skitter, straal, sprankelend en stylvol is woorde wat my rok perfek beskryf.
Hierdie rok, ontwerp deur Anel Botha Couture, het werklik my grootste verwagtinge oortref. Wat ‘n voorreg om een van haar rokke te kon dra!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media