Lu-Anne Alberts

Hoërskool Lichtenburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Peter Bondesio was die ontwerper van die rok. Hy het vir my ń kombinasie van rokke wat ek van gehou het in een rok by mekaar gesit. Alle detail van die blomme, die sequins en die valle van die rok is met hand vasgewerk.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my matriekafskeid rok was ń rok van die Amerikaanse ontwerper Sherri Hill in die styl 55500, maar om die rok meer my eie te maak, was daar hier en daar veranderinge in die ontwerp aangebring sodat die rok uniek by my pas.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was definitief al die detail van die blomme en blare wat uit sequins uit gemaak is wat met die hand aan die bokant van die rok vasgewerk is, en die valle wat aan die onderkant van die rok afgehang het.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media