Louwrine Smith
Hoërskool Diamantveld



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Geïnspireer deur 'n wynrooi roos, het ek my droomrok ontwerp. "Elegant-D-Zign" het die fyn detail in elegansie en styl vasgevang.
Dié rok, die roos – beslis 'n uitbreiding van my persoonlikheid. Sagte, kleurvolle, fluweel agtige bare – beskerm deur dorings…