Lourizka Basson

Hoërskool Martin Oosthuizen,Kakamas

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dis ‘n 1800’s, geïnspireerde skepping, gemeng met Renaissance-kuns. My ma het my rok gemaak. Ons het materiaal gesoek met ‘n blommotief. Groen was my voorkeur kleur, ter nagedagtenis aan ‘n vriendin van my, wat haar lewe wreed verloor het. Haar van was Green, en haar naam Hesty-Ann. Ons kon nie gewone rokmateriaal kry, wat gepas was vir ons idee nie. Ons het toe afgekom op die pragtige materiaal by die Stofferingsafdeling van die materiaalwinkel, so dis gordynmateriaal.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Bridgerton/Renaissance/roostuin skepping. Baie groen, ter nagedagtwnis aan Hesy-Ann Green.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die bolyf, dit het soos ‘n handskoen gepas. En al die komplimente was ‘n bonus.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media