Louise Le Sueur
Stellenberg Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het n ligblou rok gedra vir my matriekafskeid omdat dit my gunstelling kleur is . Dit het my oë gekomplimenteer en ook n sagte effek geskep
– soos my geaardheid .
n Blou rok in die Bybel simboliseer loyalitiet , getrouheid en vertoue . Hierdie is alles waardes wat my baie na aan die hart lê. Die keuse van my hare was sag , natuurlik en stylvol wat pas by my persoonlikheid .
My rok was vleiend en gemaklik met n lae rug en dun bandjies . Dit was perfek vir my uitdagende , avontuurlustige persoonlikheid .