Lorissa Spies
Impaq Online School
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het n baie spesifieke rok gesoek en kon dit nerens kry nie. Met n lang soektog was ek ook gese dat ek nooit n rok sal kry wat my sal pas nie, want ek is "te groot". Ek het toe besluit om dit self te ontwerp en laat maak by Ilse Roux.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek is mal oor fantasie en die natuur. My inspirasie was gebaseer op die topic van "Forest nymph". Ek en Ilse het die rok saam op my gebou deur die sessies, omtrent n uur elk. Ek wou n gevoel van vrede en vryheid oordra met die rok en dink persoonlik dit was perfek reg gekry.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die fyn detail wat met hand aangewerk is. Elke blom, blaar en takkie was met die hand aangewerk, al die pad tot die klein pêrelkies. Die floei van die los materiaal gee n wonderlike gevoel terwyl ek loop met dit.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-24