Lorianne Magudulela
Hoërskool Volksrust



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Net soos my uitspattige persoonlikheid het my rok perfek by my gepas…
My rok is ontwerp en gemaak deur tannie Belinda Frackers 'n rok ontwerper van Newcastle, KZN.
Die rok was oorspronklik 'n mengsel van 3 verskillende rokke en die Ontwerper het al my ideas so mooi geinkorporeer. Die diepgroen kleur gepaard met my rooi hare het die uitrusting goed afgerond.
I am a girl of emerald, no one could tame… Burned down this world consumed by my flames.