Lona Mhaga

Hoër Meisieskool Bloemhof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is ‘n trotse Xhosa meisie. Ek wou iets “african”, maar modern en elegant hê en ‘n zebra-print was die antwoord. Ek wou ‘n rok hê waarin ek op my gemaklikste sou wees, waarin ek pragtig sou lyk en waarin ek soos ‘n prinses sou voel. Ek wou uitstaan. Ek wou ‘n rok hê wat ‘n verlenging van my persoonlikheid sou wees. ‘n Rok wat ek oor 10 jaar steeds sal wil aantrek.
Hierdie rok was alles en meer… definitief ‘n 100/10 !
Miljoene dankies aan my familie en almal wat ‘n groot rol gespeel het om hierdie dag ‘n hoogtepunt van my hoërskoolloopbaan te maak <3.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media