Logan Horn

H/Skool Kempton Park

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het op hierdie rok al in Graad 9 besluit - as ek 'n rok moes wees sou ek so gelyk het. Kuns is een van my grootste passies en ek glo dat dit die rede is dat ek soms na dinge "anders" kyk as ander. Die kleur laat jou absoluut smag na jou asem en jy kan nie jou vinger regtig op die naam sit nie, die sag van die bo-stuk wat uitloop op die lewendige pom poms was net vir my "magical". So het ek die voorreg gehad om my rok deur Jana Meintjies (eienares van Silver Swallow) te laat maak. Haar energie is ongelooflik en toe ek en my ma haar ontmoet het ekke geweet - wense kan waar word. My rok was perfek!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

H/Skool Kempton Park

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek glo die enigste manier om 'n verskil te kan maak is om jouself te wees. Ek het nog nooit 'n behoefte gehad om deel te wees van die wêreld se "boksies" nie en daarom het ek ook gevoel dat al lyk my rok nie soos 99.9% van die ander nie, dit 'n uitbeelding moet wees van my liefde vir die lewe, my uniekheid as 'n persoon en my energie van positief wees deur geloof, hoop en liefde.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die feit dat almal nie kon glo wat hulle sien nie, en as hulle eers oor dit is dan glimlag hulle elke keer as ons gesels of as ek verby stap ... my rok het geluk en drome gesaai! Magical

Datum van matriekafskeid?

2024-09-21

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media