Lize van Zyl-Smit

Stirling High School

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is van nature 'n saggeaarde, teruggetrokke persoon, maar kon met selfvertroue bietjie uit my dop kruip in hierdie helderkleurige rok. Ek wou iets dra wat vrolik en bont is. Die ontwerper het dit soos 'n handskoen laat pas en ek het prentjie-mooi gevoel. Die snit was baie gemaklik om in te dans en die sakke is 'n bonus.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media